Aktiwiteite

Aktiwiteite van die Hessequa Vereniging vir Argeologie sluit in:

  • Openbare lesings van argeologiese belang.
  • Ekskursies vir lede.
  • Ontwikkeling van uitstallings en tentoonstellings in die Blombos Museum van Argeologie.
  • Georganiseerde toere van die museum en argeologiese terreine van belang in die Stilbaai area.
  • Publikasie van boekies, gidse en inligtingstukke.
  • Bewusmakingsprogramme ten opsigte van argeologie.
  • Ondersteuning van navorsingsinisiatiewe.

 

activities1activities2activities3activities4

Afrikaans of / or English