HVA aansoekvorm lede membersLidmaatskap van die Vereniging is oop. Enige persoon wat daarin belangstel om kennis oor die argeologie van die streek in te win en om hierdie erfenis te bewaar, is welkom om by die Vereniging aan te sluit.
Daar is slegs ‘n enkele kategorie van lidmaatskap, naamlik dié van ‘gewone lid’. Ledegeld beloop R100 per persoon vir 2019.
Aansoekvorms kan per e-pos gestuur word aan Argeologiesevereniging.hva@gmail.com
Klik hier vir HVA aansoekvorm lede members